Steve Wozniak

Steve Wozniak
Wozniak in 2018
Gebore
Stephen Gary Wozniak

11 Augustus 1950
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRekenaaringenieur werk by Apple Inc.
Bekend virPionier van die Persoonlike rekenaar-rewolusie saam met Steve Jobs

Stephen Gary Wozniak (11 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse ingenieur. Op 1 April 1976 stig hy die rekenaaronderneming Apple Inc. saam met Steve Jobs en Ronald Wayne. Sy bynaam is Woz.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search